CiM Collective InFokus
InFokus is ‘n aanlyn geselsprogram waar christelike leerstellings, oorleweringe en tradisies geweeg word teenoor die Woord van God. 2 Cor 4:2-5 NKJV
InFokus is ‘n aanlyn geselsprogram waar christelike leerstellings, oorleweringe en tradisies geweeg word teenoor die Woord van God. 2 Cor 4:2-5 NKJV
Episodes

Tuesday Apr 16, 2024
EERSTE die Koninkryk van God
Tuesday Apr 16, 2024
Tuesday Apr 16, 2024
Die Koninkryk van God plaas God weer eerste. Om Koninkryk te verstaan is om die eie ek neer te lê en God se EEN droom en EEN plan in fokus te plaas. Ons gesels oor die oorspronklike ontwerp en ons verantwoordelikheid om dit weer in die aarde in te bou.

Tuesday Apr 16, 2024
Die Familie besigheid van God
Tuesday Apr 16, 2024
Tuesday Apr 16, 2024
Die besigheid van die Koninkryk van God kan alleenlik bestuur word deur Seuns van God met saligheid. Dit was Adam se opdrag om te bewoon, te bewerk en te heers oor die skeppingswerk van die Vader. Oor die sondeval. Die werk van Jesus Christus het weer die herstel gebring tot God se droom en Sy familie besigheid .

Tuesday Apr 16, 2024
Eersgeborereg
Tuesday Apr 16, 2024
Tuesday Apr 16, 2024
Eersgeborereg is ‘n tema wat reg deur die skrif gevind kan word. Eersgeborereg is seuns van God wat die hart, manier en nalatenskap van die Vader het en dit bou en bewerk in die aarde. Kom ontdek saam met ons hoe betekenisvol eersgeborereg vir God en Sy plan vir die aarde is, en seuns wat namens die Vader kan praat.

Tuesday Apr 16, 2024
Hoop (Hope)
Tuesday Apr 16, 2024
Tuesday Apr 16, 2024
In elke skeppingswerk is daar hoop opgesluit. Maar God se hoop lê in die mens wat sy identeit in Hom ontdek deur die werk van die kruis. Ons gesels oor die hoop in God se hart wat weer ‘n hoop in die aarde oop sluit.

Tuesday Apr 16, 2024
Van hemelse burger tot hemelse Ambassadeur
Tuesday Apr 16, 2024
Tuesday Apr 16, 2024
Wedergeboorte maak ons burgers van die hemele, maar ons is geroep tot ambassadeurskap in Christus. Om ambassadeur te wees verlang ‘n groter verantwoordelikheid en aanspreeklikheid teenoor die land wat jy verteenwoordig.




