CiM Collective InFokus
InFokus is ‘n aanlyn geselsprogram waar christelike leerstellings, oorleweringe en tradisies geweeg word teenoor die Woord van God. 2 Cor 4:2-5 NKJV
InFokus is ‘n aanlyn geselsprogram waar christelike leerstellings, oorleweringe en tradisies geweeg word teenoor die Woord van God. 2 Cor 4:2-5 NKJV
Episodes

Wednesday Feb 26, 2025

Wednesday Feb 26, 2025
RE:generasie
Wednesday Feb 26, 2025
Wednesday Feb 26, 2025
Mat 19:28 So Jesus said to them, "Assuredly I say to you, that in the regeneration, when the Son of Man sits on the throne of His glory, you who have followed Me will also sit on twelve thrones, judging the twelve tribes of Israel.

Wednesday Nov 13, 2024
Bloed van die Lam
Wednesday Nov 13, 2024
Wednesday Nov 13, 2024
Exo 4:21-22 En die HERE sê vir Moses: Nou dat jy wegtrek om na Egipte terug te gaan, kyk dat jy al die wonders voor Farao doen wat Ek in jou mag gestel het. Maar Ék sal sy hart verhard, sodat hy die volk nie sal laat trek nie. (22) Dan moet jy vir Farao sê: So spreek die HERE: My eersgebore seun is Israel.

Tuesday Oct 15, 2024

Tuesday Oct 15, 2024

Monday Jul 22, 2024
Geestelike Opvoeding
Monday Jul 22, 2024
Monday Jul 22, 2024
“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek,” 2 TIMOTEUS 3:16 AFR83
In hierdie episode fokus ons op die waarde van akkurate geestelike opvoeding vir die sukses van ‘n generasie wat weer die beeld en gelykenis van God in die aarde herstel.

Monday Jul 22, 2024
Jy is wat jy glo
Monday Jul 22, 2024
Monday Jul 22, 2024
“Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.”ROMEINE 10:17 AFR83
Ons geloof kom deur die gehoor. Hoe verseker ons dat dit wat ons hoor akkuraat is?In hierdie episode gesels ons oor die belangrikheid van akkurate opvoeding vanuit die regte orde.

Monday Jun 17, 2024
Re-generasie
Monday Jun 17, 2024
Monday Jun 17, 2024
“So Jesus said to them, “Assuredly I say to you, that in the regeneration, when the Son of Man sits on the throne of His glory, you who have followed Me will also sit on twelve thrones, judging the twelve tribes of Israel.”Matthew 19:28 NKJV
Wanneer wedergeboorte sy doel bereik kan God Sy plan in die aarde restoreer. Maar nie sonder die kennis van die seun van God in elkeen van ons. Die kennis van die seun van God mqak weer alles een.

Monday Jun 17, 2024
Wedergeboorte
Monday Jun 17, 2024
Monday Jun 17, 2024
Wedergeboorte is ‘n nuwe begin. ‘n Geboorte vanuit die hemele uit. ‘n Nuwe skepsel met ‘n nuwe identiteit. Wedergeboorte herstel weer ons waarde soos God dit in die begin gedroom het met Adam. Dit stel ons in staat om weer God in beeld en gelykenis te verteenwoordig in die aarde.

Tuesday May 14, 2024
Eens en vir altyd, volkome
Tuesday May 14, 2024
Tuesday May 14, 2024
God doen nooit ‘n halwe werk nie. Die werk van die kruis was ‘n volmaakte werk wat God se droom en plan kom terug koop het. Ons gesels oor wat hierdie werk vir ons beteken en wat dit in ons moet kom vestig.




